Potchefstroom Herald · 24 Junie 2023
Prof. Rialet Pieters besoek Bailliepark VLU
’n Insiggewende gesprek oor hormoonontwrigters en besoedelstowwe.

In die media
Ons storie, in die plaaslike nuus
Hierdie vaste VLU-webblad hou die verwysing na die oorspronklike mediaberig maklik vindbaar. Die volledige berig en publikasie bly by Potchefstroom Herald; gebruik die knoppie hieronder om dit daar te lees.
Bron en oorspronklike publikasie: Potchefstroom Herald. VLU Bailliepark herpubliseer nie die volledige mediaberig op hierdie blad nie.