Potchefstroom Herald · 2 Mei 2023
PAWS-katte glimlag weer na VLU-skenking
Die Bailliepark-tak skenk katkos en moedig die gemeenskap aan om te help.

In die media
Ons storie, in die plaaslike nuus
Hierdie vaste VLU-webblad hou die verwysing na die oorspronklike mediaberig maklik vindbaar. Die volledige berig en publikasie bly by Potchefstroom Herald; gebruik die knoppie hieronder om dit daar te lees.
Bron en oorspronklike publikasie: Potchefstroom Herald. VLU Bailliepark herpubliseer nie die volledige mediaberig op hierdie blad nie.