Vaalweekblad · 25 Junie 2015
Bailliepark VLU lede gee om
Lede leer meer oor vroetelkussings vir mense wat met Alzheimer leef.

In die media
Ons storie, in die plaaslike nuus
Hierdie vaste VLU-webblad hou die verwysing na die oorspronklike mediaberig maklik vindbaar. Die volledige berig en publikasie bly by Vaalweekblad; gebruik die knoppie hieronder om dit daar te lees.
Bron en oorspronklike publikasie: Vaalweekblad. VLU Bailliepark herpubliseer nie die volledige mediaberig op hierdie blad nie.